Riaan Manser, Suid-Afrika se gunsteling-ontdekker, is op sy moeilikste en koudste avontuur nog - 'n kajakvaart rondom Ysland! In hierdie avontuur sluit Dan Skinstad, wat dapper die uitdagings van ligte serebrale verlamming trotseer, by Riaan aan.
"Riaan Manser se opkoms tot prominensie het begin met die ongelooflikewêreld-eerste reis per fiets, reg rondom die Afrika-kontinent. Dit het hompresies twee jaar, twee maande en vyftien dae geneem, alleen en sonderhulp het hy 'n verbysterende 34 500 kilometer deur 34 verskillende landegetrap, waarvan sommige as die gevaarlikste en mees onherbergsameplekke in die wêreld gereken word . Manser se prestasie het aan hom dietitel "Out There Adventurer of the Year 2006" besorg en sy eerste boek,"Around Africa on my Bicycle", het 'n blitsverkoper geword en genietsteeds groot sukses."Martinus van Tee is 'n spotprenttekenaar, skilder en illustreerder. Hy spesialiseer in humoristiese illustrasie, en lewendige karikature, en werk in digitale en tradisionele media.