THE GUIDE
The Tippie Grade R Literacy Programme is designed in accordance with the Curriculum and Assessment Policy Statement (CAPS) and the Department of Basic Education Teaching Plans. The learning material in this guide has been specifically developed to support teachers in implementing the Grade R Home Language curriculum.
The Tippie Teacher's Guide equips teachers with comprehensive and practical resources to effectively develop foundational literacy skills in the classroom. The programme is age-appropriate and culturally relevant; reflecting the diverse backgrounds and experiences of South African learners through meaningful; play-based learning.
The Tippie Grade R Literacy Programme uses a holistic approach and integrates the following core components: Learn Sounds Books; Write & Wipe Books; Learn to Do Books; Levelled Readers; Posters; and additional teacher support materials.
===
DIE GIDS
Die Tippie Graad R Geletterdheidsprogram is ontwerp volgens die Leerplan- en Assesseringsbeleidverklaring (LAP) en die Onderwysdepartement se Onderwysplanne. Die leermateriaal in hierdie gids is spesifiek ontwikkel om onderwysers te ondersteun wanneer hulle die Graad R Huistaaltaal-kurrikulum implementeer.
Die Tippie Onderwysergids voorsien onderwysers van omvattende en praktiese hulpbronne om effektief die fundamentele geletterdheidsvaardighede in die klaskamer te ontwikkel. Die program is ouderdomsgeskik en kultureel relevant, en weerspieël die verskeie agtergronde en ervarings van Suid-Afrikaanse leerders deur betekenisvolle, speelgebaseerde leer.
Die Tippie Graad R Geletterdheidsprogram volg 'n holistiese benadering en integreer die volgende kernkomponente: Leer my klank-boeke, Skryfen uitvee-reeks, Leer my doen-reeks, 40 gegradeerde leesboeke, 8 Muurkaarte, 'n Bundel, en bykomende onderwysers hulpbronne.